Universele verhitte pyp vir CPAP
Junie 2, 2021Lovego LG102 Draagbare Suurstofmasjien
September 21, 2021Lovego LG 101 Tuis Suurstof-uitsl. battery
R13,000.00 R8,990.00
5 in voorraad.
Lovego LG101 Suurstofmasjien - tuisgebruik
Kry jou gerieflike kompakte Lovego model 101 suurstofmasjien met opvoubare trollie vandag! (Baie beperkte aanbod.) Onbeperkte 1 liter per minuut 90% suurstof. Vloeitempo tot 5 liter per minuut teen 40%. (Slegs 6.1 kg, 26 cm x 19 cm x 38 cm)
Vermy bekommernis van suurstofmasjiene wat nie plaaslik ondersteun word nie. Berien CPAP & Suurstof is aangestel as '"Lovego Partner" vir verkope en diens binne Suid-Afrika en word direk deur fabriek ondersteun.
Teen hierdie super lae prys SONDER Li-ioon batterypak. (Vir gebruik tuis met 220V elektrisiteit.) Later opgradeerbaar tot mobiele suurstof-konsentreerder buite huis deur slegs aankoop van opsionele Lovego LG101 batterystelsel.
Mobiele draagbare suurstofmasjiene verbeter mobiliteit, lewenskwaliteit en as jy ekstra suurstof benodig -selfs as jy nie tuis is nie . Bv weens "COPD". (Geskik vir toestande soos Covid suurstoftekort, Emfiseem, Asma, Longfibrose, Longontsteking ens.)
'n Suurstofmasjien wat onbeperk suurstof uit die lug konsentreer, is die mees gerieflike en op lang duur bekostigbaarste manier om aanvullende suurstof te kry, Geen suurstofsilinders wat in noodtoestand hervul moes kon word is meer nodig nie..
Kontak ons direk vir "Huur om te koop" -70% deposito benodig. Suurstofmasjiene is dan BAIE beter waarde vir geld as silinders of huur van masjien wat nooit joune word nie. Terugkoop kan onderhandel word.
Verwys na die lys hierna vir instellings:
- 1 liter/min 90-93% O2 konsentrasie
- 2 l/min 75% O2
- 3 l/min 60% O2
- 4 l/min 50% O2
- 5 l/min 40% O2
Vir meer info oor belangrikheid vir jou gesondheid om goeie suurstofvlakke te handhaaf, lees gerus die volgende artikel as jy belangstel. https://www.lovegopoc.com/therapy/therapy_details?id=1061 artikel.
Gewig | 9 kg |
---|---|
Afmetings | 30 × 32 × 52 cm |
Rugsteun van batterye | Nee |
Kleur | Blou, Grys |
Produkinligting
Model nommer:
Lovego LG101 suurstofmasjien
Suurstof suiwerheid:
93% – 40% (±3%)
Vloei:
0-5 L/min
Krag (W):
≤90W
Spanning:
115V or 220V
Afmetings:
26x19x38 mm
Netto Gewig:
6.1 kg
Geraas:
≤43 dBA
Waarborg
Hierdie produk het 'n waarborg van 6 maande
Mediese fonds
Let daarop dat ons produkpryse slegs van toepassing is op EFT- of kaartbetalings voor of met aflewering. (Buiten koerier gelde.)
Eise met mediese fonds voor aankoop word deur 'n eksterne kontrakteur teen 12% ekstra hanteer bo op ons prys/e.
- Betaalbaar aan 'n kontrakteur as deel van die volle of bybetaling.
You must be logged in to post a review.
Verwante produkte
-
Lovego LG101 Draagbare Suurstofmasjien (Li-ioon batterystelsel ingesluit.)
R13,850.00R11,990.00
Terugvoering
Daar is nog geen terugvoer nie.