Lovego OX-10A Mediese 10 lpm Suurstofmasjien
Januarie 18, 2021BMC Neusmasker Model N5B
Februarie 8, 2021Lovego LG101 draagbare suurstofmasjien
R13,850.00 R11,990.00
Beskikbaar op oorhoubestelling
Lovego LG101 Draagbare Suurstofmasjien (Li-ioon batterystelsel ingesluit.)
Kry jou top-kwaliteit kompakte en draagbare Lovego 101 suurstofmasjien nou. Met sy Li-iion batterystelsel kan hy ook buite, in die motor en as jy gaan kuier gebruik word. (Een uur rugsteun.) Opvoubare trollie is ook ingesluit om maklik te kan rondbeweeg.
Onbeperkte 1 liter per minuut 90% suurstof. Vloeitempo tot 5 liter per minuut 40%. (Slegs 6.1 kg, 26 cm x 19 cm x 38 cm)
Kan op 'n lang reis gebruik word en gelaai word vanaf motor se sigaretaansteker.
Vermy bekommernis van suurstofmasjiene wat nie plaaslik ondersteun word nie. Berien CPAP & Suurstof is aangestel as '"Lovego Partner" vir verkope en diens binne Suid-Afrika en word direk deur die fabriek ondersteun.
Mobiele draagbare suurstofmasjiene verbeter mobiliteit, lewenskwaliteit en as jy ekstra suurstof benodig -selfs as jy nie tuis is nie . Bv weens "COPD". (Geskik vir toestande soos Covid suurstoftekort, Emfiseem, Asma, Longfibrose, Longontsteking ens.)
Die suurstof konsentreerder is die mees gerieflike bron van suurstof,met 'n baie laer lewenssiklus koste. Geen suurstofsilinders wat noodhervulling benodig wanneer dit nie gedoen kan word nie!
Kontak ons direk vir "Huur om te koop" -70% deposito benodig. ( Baie beter waarde vir geld as huur op langtermyn) Alternatief: Finansiering deur Mobicred-u betaal slegs n paaiement as maandelikse "huur". (Terugkoop kan onderhandel word)
Ondersteunende verstellings vir meer inligting hieronder:
- 1 liter/min 90-93% O2 konsentrasie
- 2 lpm 75% O2
- 3 lpm 60% O2
- 4 lpm 50% O2
- 5 lpm 40% O2
Vir meer inligting oor die voordele van goeie suurstofversadiging in die bloed, lees die volgende artikel.
Gewig | 10 kg |
---|---|
Afmetings | 30 × 32 × 52 cm |
Kleur | Blou, Grys |
Produkinligting
Model nommer:
Lovego LG101 suurstofmasjien
Suurstof suiwerheid:
93% – 40% (±3%)
Vloei:
0-5 L/min
Krag (W):
≤90W
Spanning:
115V or 220V
Afmetings:
26x19x38 mm
Netto Gewig:
6.1 kg
Geraas:
≤43 dBA
Waarborg
Hierdie produk het 'n waarborg van 6 maande
Mediese fonds
Let daarop dat ons produkpryse slegs van toepassing is op EFT- of kaartbetalings voor of met aflewering. (Buiten koerier gelde.)
Eise met mediese fonds voor aankoop word deur 'n eksterne kontrakteur teen 12% ekstra hanteer bo op ons prys/e.
- Betaalbaar aan 'n kontrakteur as deel van die volle of bybetaling.
You must be logged in to post a review.
Terugvoering
Daar is nog geen terugvoer nie.