BMC Volmasker Model F5A
April 20, 2022Respirox SoundSleep Auto CPAP
Junie 1, 2022BMC nasal mask model N5
R1,790.00
2 in voorraad.
Die 5de Generasie BMC N5 neusmasker met 'n voorkopraam vir verhoogde ondersteuning vir diegene wat op die sye slaap.
Die pakket behels 'n volledige neusmasker stel met kopraam en verstellings vir alle groottes in-een. Drie groottes: Klein,Medium en Groot ingesluit.
Verpligtend vir nuwe CPAP, Outo CPAP en BiPAP gebruikers.
N5 neusmasker het die volle konfigurasie denkbaar,soos bv:
- Outomatiese kussingaanpassing vir die neusbrug vir laer vlakke van lekkasie.
- Eenvoudige, liggewig ontwerp
- Verhoogde gemak met 'n enkel laag kusssing
Vir meer inligting, kontak ons gerus: https://berien.co.za/contact-us
Gewig | 2 kg |
---|---|
Afmetings | 39 × 29 × 0.9 cm |
Waarborg
Geen waarborg word op maskers aangebied nie
Mediese fonds
Let daarop dat ons produkpryse slegs van toepassing is op EFT- of kaartbetalings voor of met aflewering. (Buiten koerier gelde.)
'n Mediese fondsfaktuur waarmee u na aankoop self van u mediese fonds kan eis, kan aangevra word.
Eise met mediese fonds voor aankoop word deur 'n eksterne kontrakteur teen 12% ekstra hanteer bo op ons prys/e.
- Betaalbaar aan 'n kontrakteur as deel van die volle of bybetaling.
You must be logged in to post a review.
Terugvoering
Daar is nog geen terugvoer nie.